om alleen te loop

20 Maart 2018

Vandag is ek op my eie. Dis ‘n vreesaanjaende, opwindende en algeheel bevrydende ervaring. Ek het baie goed weggespring en gedink dat ek presies weet waarheen om te loop.

toe draai ek om
loop terug huis toe
vra vir gerhard om weer te verduidelik
draai terug
en begin
van
voor
af

Terry Pratchett says, “Coming back to where you started is not the same as never leaving.”

so daar is 5 km op my fitbit toe ek weer by die voordeur uitstap

20180320_153516
Ek loop af tot teen die Pearl River
20180320_173840
verkyk my aan die skelet van ‘n ou seilskip

en draai rustig terug na die Guangdong Museum

Blue and white porcelain exhibition

 

20180320_143905

Process of Painting Porcelain

Process of the Production of Chaozhou Woodcarving

20180320_14452120180320_14454520180320_14453420180320_144555

Dit maak my happy om te weet al drie hierdie skepe het by die Cape of Good Hope verbygevaar.

20180320_15145420180320_15144520180320_151430

The Hakka People

20180320_151509
Kuns, maar ook funksioneel. Dis ‘n lampstaander.
20180320_151121
The Hakka People had been moving for hundreds of years. They never forgot their native land. Wherever they are, they call themselves Hakka!

 

Net omdat dit vir my so mooi is

D47F6E7B-14B4-425C-A45B-397D179344BB

35FF4AE3-F82C-4BDE-B1F9-419765AC6053

Ek verloor myself heeltemal in die kuns en kultuur van hierdie beskawing

20180320_150514

Dis eers toe ek buite kom en die son op my gesig voel dat ek myself probeer oriënteer om huis toe te gaan. Ek herken die bakens en loop doelgerig. Net voor ek regs draai om oor die besige pad te loop vang my oog die gebou bokant my.  En net daar sien ek my naam.

20180319_161452

Ek sal nie sommer weer verdwaal nie.

17 km op my fitbit. Dit is ‘n goeie dag.

 

 

9 responses to “om alleen te loop”

  1. Elna van der Walt Avatar
    Elna van der Walt

    Baie dankie dat jy jou reis met ons deel liewe Liza – dis alles so nuut en inspirerend! Xx 🙂

    Liked by 1 person

    1. Kan jy glo ek loop in China rond. Wat ‘n algehele blessing. Ek stuur vir jou baie liefde!

      Like

  2. Sjoe, jy is fluks! en dapper!

    Liked by 1 person

    1. En ook maar lekker stupid!

      Liked by 1 person

    1. Glo my, ek ryg elke oomblik in soos kosbare krale!

      Liked by 1 person

      1. Dis die regte manier van doen. 😁

        Liked by 1 person

  3. Dis wonderlik om die plek so deur jou oë te ontdek, ons waardeer dit. Ek stem met jou saam, so ñ ou beskawing se kuns en kultuur kan mens se asem maklik wegslaan.

    Liked by 1 person

    1. Eintlik is ons almal eenders al woon ons wêrelde uit mekaar.

      Like

Leave a reply to Toortsie Cancel reply