ek is bang ek vergeet

22 Maart 2018

Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is.

Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring.

Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien en beleef moet deur my spoel.

Een van die dae is ek terug in my gewone roetine, maar ek sal nie dieselfde wees nie.   Hierdie ervaring word deel van my en verander die buitelyne van my wese.

Ek gaan nie dieselfde wees nie maar tóg presies soos gister. Dit is die lewe.

A mind that is stretched by a new experience can never go back to its old dimensions.

20180321_165944

The time had come to open her heart to joy, to love, to the unknown, to sadness, to what was, to hope, to what will be, to now, to truth, to all of it.

20180321_231154

Someday we will find what we are looking for. Or maybe not. Maybe we will find something much greater than that.

20180323_123529

Don’t talk to me about other people. Talk to me about love and joy and the stars and dreams and travel and adventures and other super cool stuff.

20180323_123521

So many die with a brush in their hands, a heart full of colours, and empty pages with words that were left unsaid. Let me not be one of them.

20180321_171139

Joy comes to us in the ordinary moments. Ek wil nie só hard soek na die spectacular moments dat ek die gewone dae mis nie.

20180321_231836

Never be in a hurry; do everything quietly and in a calm spirit. Do not lose your inner peace for anything whatsoever, even if the whole world around you seems upset.

20180322_134541

12 km op my fitbit.

6 responses to “ek is bang ek vergeet”

  1. Dankie vir die deel, mag jou “anders” wees vir jou n heerlike ervaring wees. Geniet elke oomblik voor jy weer terug is.

    Liked by 2 people

  2. Toemaar, jy sal nie vergeet nie, want terwyl jy jou ervarings met ons gedeel het, het jy dit ook vir jouself geboekstaaf.

    Liked by 2 people

  3. Lieflik mooi. Dankie hiervoor. 🤗

    Liked by 2 people

  4. Jy het jouself klaar vasgeskryf, Liza. Jou onthoue sal nie weggaan nie, net meer fel raak.

    Liked by 2 people

Leave a comment