Deel 3: My verassing ~ The Remnants of an Ancient Civilization
Foshan word beskryf as an ancient civilization, in hierdie gedeelte van die stad is van die ou geboue gerestoureer en sommige van die oorspronklike mure vorm deel van die struktuur.
Dit is beyond beautiful!
Ek het al só baie oor mure gedink. Hoe hard mens werk om jouself toegebou te kry. En ek het net soveel keer die pyn en vryheid ervaar van mure wat val.
Ek wil nie meer mure rondom my hê nie. Daardie hoofstuk is verby.
she ‘s changed
you can see it in her eyes
feel it in her touch,
and hear it in her tone
she’s not the same
and she’s never
coming
back
Die gedig wat jy hier aan die einde ingesit het, dis so vol ‘sê’; ook gelaai met self-insig. Die mure, die verf en die leef waarvan dit getuig, dis wonderlik, Liza.
Iets hier binne my het klaargemaak. Volume 3 van my lewe is voltooi. Ek begin nou skryf aan die eerste hoofstuk van ‘n nuwe begin. Ek is baie dankbaar.
Leave a comment