tuimeltrein

15 thoughts on “tuimeltrein”

  1. Ek weet nie waar om woorde te kry nie, Liza. Die plek waar die woorde gebêre word is stil. Sy het jou en jy het haar. Doner and recipient. As daar maar iets was wat ek jou kon gee, maar wat. Dalk nou net ń vashou in die gees. My hart is by julle, weet dit.

    Liked by 1 person

    1. Hallo Frannie, ja ~ sy is gereed vir die oorplanting, ek ondergaan nog toetse en prosedures.
      Dis ‘n deeglike en lang proses, die span moet seker wees dat ons albei na die oorplanting kwaliteit-lewens sal hê.
      Dis uitmergelend maar ons vorder.
      Ek sal eendag oor 2019 skryf maar vir nou vat ek dit dag-vir-dag.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s