nerf af

5 thoughts on “nerf af”

  1. Liza, daar is tye wat al die woorde in die wêreld nie ‘n verskil gaan maak nie. En ek kan ook nie fisies by jou wees vandag en deur hierdie tyd nie, maar in die gees is ek met jou. En onthou… “selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie,
    sal ek nie bang wees dat probleme my onderkry nie,
    want U is altyd by my.”
    Jy en Charlotte is nie alleen nie.

    Liked by 1 person

  2. Jy beeld jou gevoelens ongelooflik mooi uit, Liza. Wat ń pragtige tuin. Ek weet glad nie waar julle huidiglik in die proses is nie, maar onthou dat hier iemand in Harties is wat ook vir julle bid.🌹

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s