tightrope

10 thoughts on “tightrope”

  1. Liza, dankie dat jy hierdie kom deel het. My bors wou-wou toetrek soos jou vertelling gevorder het, want dit wat jy sê oor jou standpunt as ma, daardie verstaan ek heeltemal. Ek sal jou so graag wil ontmoet, in jou oë kyk en uit die diepte van my wese wil sê dat jy ń invloed op my lewe het. Dat julle verhaal my so raak, my menswees aanraak. Ek is dankbaar dat jy deel van my lewe is, al is dit nog net deur skryf en praat.🌸 Jy is ń mooi mens en jy straal jou Godgegewe krag op alle gebiede uit.

    Liked by 1 person

    1. Dankie vir jou mooi woorde Una, ek waardeer dit baie! Ek het klaar besluit ek gaan volgende jaar (dv) in my kar klim Hartebeespoort toe, spesiaal om jou in die oë te kyk. Ek stuur liefde☘️

      Like

  2. Dankie vir hierdie inskrywing – ek het oor julle gewonder, hoe die proses vorder en waar julle nou is. Mag julle ‘n geseënde Kersfees beleef en in hierdie rustyd krag opbou vir 2020. Kom vertel asseblief weer vir ons hoe dit met julle gaan. ❤

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s