‘n seisoen van vergifnis

12 thoughts on “‘n seisoen van vergifnis”

  1. Ontmens…wat ‘n ongelooflike raak beskrywing. Dis dan wat ek al vir die afgelope 15 jaar voel. Ontmens, word gemanage soos iemand dit laasweek so raak beskryf het. En ek het ‘n gevoel dat ek dalk nooit die herstellende geregtigheid sal beleef nie…

    Liked by 1 person

    1. Ek besef dat mens dit nie noodwendig sal beleef nie en dit is iets wat ek ook moet deurwerk, daarom is die bereidwilligheid van hierdie een persoon vir my so belangrik.
      Ek weet wel dat almal eendag voor die Regter sal staan en Hy sal heelmaak en afhandel. Dáárin het ek vir jare lank my troos gevind. Dáárin lê troos vir dit waarop jy nou uitmis.
      Ek stuur warmte op hierdie koue dag!

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s