stil saterdag

Dit het weereens ‘n ruk gevat om hier te kom. Eintlik het dit ‘n landswye lock-down geneem om my tot stilte te kry.  Ek het baie verander, die manier hoe ek oor goed dink het ‘n nuwe vorm aangeneem.  Ek bevraagteken myself steeds, ek bevraagteken my koers… maar vandag was vir my mooi.  Elke keer … Continue reading stil saterdag

nerf af

ek onthou eendag lank gelede toe ek my eie gastehuis bedryf het was die kamers vol en ek was alleen op die werf in my haas het my voet aan die plaveisel vasgehaak en toe ek neerslaan nerf af het ek net so bly lê toe ek opkyk toe sien ek die mooi tuin en … Continue reading nerf af

die engel

haai jy daar, sê sy vir myhoe gaan dit vandag met jou?dis eers toe ek opkyk dat ek sien dis ‘n engelek loop tot teenaan haar harten praat en praat en praattoemaar, sê syek voel ook soms maar soek het juis gister gewonder wat die sin van die lewe ismeer spesifiek my lewe, maar noudat … Continue reading die engel

die assistent

“we learn the rope of life by untying its knots…”Jean Toomer as mens se besigheid buite beheer groeidan maak jy jou majou assistentsoop ‘n sonnige middag in junieop my lekker stoepbuig my kind oor myen sy leer my knoop ek wil vere en skulpe hier by myne inknoop, sê eknog nie, sê sy ma leer … Continue reading die assistent

dis ‘n proses

Ek weet nie hoe om die woorde te vind om hierdie blog te skryf nie. Ek het oor baie jare geleer om stresvolle situasies te hanteer. In my ingewande lê daar nie meer ‘n maagseer nie, daar lê ‘n boek; en tussen die blaaie lê die stories van my lewe. Toe ons in Desember 2018 … Continue reading dis ‘n proses

tuimeltrein

as ‘n mens ‘n storie wil skryfmoet jy weet wat jy doendaar is immers ‘n begin’n middelen ‘n eindeal wat ek nou voel is blind 19 januarie 2019God says you should stop being anxiousHe has been with you since the beginningHe is with you nowYou should surrender completelyand go into a posture of restthere is … Continue reading tuimeltrein

oorgawe

14 Maart 2019 the sacrament of waiting slowly she celebrated the sacrament of letting go first she surrendered her green then the orange, yellow and red finally she let go of her brown shedding her last leaf she stood empty and silent, stripped bare, leaning against the winter sky she began her vigil of trust. … Continue reading oorgawe

die mure rondom my

1 April 2018 Deel 3: My verassing ~ The Remnants of an Ancient Civilization Foshan word beskryf as an ancient civilization, in hierdie gedeelte van die stad is van die ou geboue gerestoureer en sommige van die oorspronklike mure vorm deel van die struktuur. Dit is beyond beautiful!   Ek het al só baie oor … Continue reading die mure rondom my

leeuloop

1 April 2018 Deel 2: The Chinese Lion Dance   Gymnasts perform lion dances in which two or more performers dress up like a big lion.   The Chinese believe that lions are full of power and grandeur. They are supposed to be auspicious animals which can bring good luck. Stone carved lions are used … Continue reading leeuloop

verjaarsdagsake

27 March 2018 “he who can be a good son will be a good father” Vandag vier ons Gerhard se 31ste verjaarsdag. Ek en Whitney het alles in ons vermoë gedoen om ordentlike kaaskoek in die hande te kry.   “when you teach you son, you teach your son’s son” Dis regtig ‘n groot geskenk … Continue reading verjaarsdagsake

is ma al moeg?

nee, sê ek. So dit is steeds 21 Maart en ons loop verder (met ‘n bietjie hulp van die metro). Sun Yat~sen Memorial Hall This auditorium used to be the presedential palace. It is the capstone of all the memorial halls in the world which are built to commemorate Dr. Sun Yat~sen. The construction was … Continue reading is ma al moeg?

kopkussings

21 Maart 2018 The Tomb of the Nanyue King ~ Western Han Dynasty Dit is die eerste keer in my lewe dat ek ‘n argeologiese opgrawing soos hierdie besoek. Ek is gefassineerd deur die rituele en die simboliek rondom hierdie graf. Hierdie discs is rondom die liggaam gevind en het ‘n spesifieke betekenis gehad. Dit word … Continue reading kopkussings

incense and offerings

19 Maart 2018 Ons gaan vandag na die Great Buddha Monastery toe. Met ons aankoms kan ons die chanting hoor. Random beauty… Gerhard sê hy dink skielik aan Daniël en sy drie vriende. Ons praat oor geloof, toewyding en eindig by ons Almagtige God. Ek was vandag hier. Ek het op die trappies gesit en … Continue reading incense and offerings

ancient gates

18 Maart 2018

Sondag uitstappie en dis die eerste keer wat ons al drie saam is.

Vandag gaan ons kyk vir ‘n Camino rugsak vir my en Gerhard se verjaarsdag geskenk.

20180318_184806

Die strate lewe en ons begin by argeologiese opgrawings.

Dis eers as ek die datums lees dat dit behoorlik by my insink hoe oud hierdie samelewing is.

Panyu County

Built during the Han period (917~971) and replaced by the Song dynasty (1279 ~ 1368).

20180318_184152
The original site is preserved and covered by glass panels.
20180318_184127
Site of a City Gate Dating Back to the Seventh Century.
20180318_184059
History tells it’s own story in this modern environment.

 

Libai Lane

[Beijing Road Cultural Tourism Zone]

20180318_184244
Beauty all Around
20180318_184217
Happy Trees
20180318_184343
The amount of people moving all around us on an ordinary Sunday afternoon
20180318_184449
Happy Trees and Happy People
20180318_184519
Moments in Time
20180318_184643
Three Women in Conversation.

Ek geniet dit om met die winkeleienaars te barter. Met Whitney en Gerhard se hulp is daar genoeg Chinese woorde om alles verstaanbaar te maak.

Vandag is ‘n dag vir shopping en ek loop daar weg met my nuwe rugsak en nog ‘n paar items.

Mama is happy!

7 km op die fitbit.

20180318_185039 Continue reading “ancient gates”

ommekeer

13 Maart 2018 Gerhard het my nie alles vertel van Beijing lughawe nie.  Ek dink dat as ek geweet het wat op my wag sou ek ‘n ligte kalmeermiddel geneem het. Ek is só lekker ontspanne, ek het die heelpad van Johannesburg tot Beijing gelees aan Elders van Erns Grundling wat sy storie oor die … Continue reading ommekeer

onverwagse blessings

    die onverwagse oorbelle die onverwagse pienk rokkie die onverwagse profetiese woorde die onverwagse hart oopmaak die onverwagse lagbuie die onverwagse kuier gisteraand die onverwagse gedig in my hande die onverwagse blydskap in my hart     she let go she let go. without a thought or a word, she let go. she let … Continue reading onverwagse blessings

free spirit

ek geniet warrel-wind weke net soos ek my stilte geniet who knows their own story? it certainly makes no sense when you are in the middle of it nick cave a woman in harmony with her spirit is like a river flowing. she goes where she will without pretense… and arrives at her destination, prepared … Continue reading free spirit

memory lane

14 Mei 2017 ek het vandag al langs die kus afgery ‘n trip down memory lane mtwalumi hibberdene scottbury     volume 1:  1978 ~ 1981 margate ek onthou hoe kwaai my pa was en jy was vies omdat ek nie club toe kon gaan nie ma het besluit jy is nie goed vir my … Continue reading memory lane

stukkies onthou

31 Augustus 2016 Dít het ek oor die lewe geleer…dit gaan aan… 22 Junie 2010 Draai Be still and know that I am God Hy weét Preparation meets opportunity so sê Charlotte Die fyn lyn om nie weer in te gryp nie Om nie te survive nie Nie te panic nie Wag op Hom Hy … Continue reading stukkies onthou

blydskap

  ek weet nie hoe gratitude gebore word nie dalk is dit omdat jy jou hande oopmaak in hulle leegheid dat jou hart skalks uit desperaatheid die horison begin fynkam tot jy iets soos ‘n spikkel sien aankom dan vou jou hart oop om te ontvang dít wat die lewe jou onvoorwaardelik bied van daardie … Continue reading blydskap

worship

  I have always found my rest, my solace in music. I remember the first time my parents took me to see and experience a symphony orchestra. My feet didn’t touch the ground, I moved to the edge of my seat and I was lost. Growing up, there were many days when I couldn’t express … Continue reading worship

equilibrium

balance comes in the moments you stand up for the life you truly want by making choices that align with that life learning to be still, to really be still and let life happen ~ that stillness becomes a radiance (Morgan Freeman) purpose is found in those quiet moments when no-one but God sees the … Continue reading equilibrium

urban legend

urban legend:  a story about an unusual event or occurrence that many people believe is true but that is not There is a certain tribe in Africa, called the Himba, and when a woman of the Himba tribe knows she is pregnant, she goes out into the wilderness with a few friends and together they … Continue reading urban legend

perspektief

  Maandag 23 Mei 2016 ek glo nie aan ‘n blou Maandag nie ek beplan vandag sit ek my bril skaars neer toe val die wiele behoorlik af en ek word in alle rigtings gespan ek kom Isak iewers in die gange teë en hy omsingel my met verwyte en waar was Liza ek sien … Continue reading perspektief

versplinterde drome

9 Mei 2016 Dit maak nie saak presies hoé dit gebeur nie.  Partykeer sien ek rou trane, soms ‘n deurbraak, soms (as ek regtig gelukkig is) sien ek joy!  Iemand wat die pynlike pad geloop het en ten spyte van alles, ten spyte van verlies, kon oorleef. God se genade naak, eerlik en moeisaam ervaar. … Continue reading versplinterde drome

an ordinary life

vandag is ‘n kaalvoet dag (21 April 2016) isn’t it strange how quiet he goes by an ordinary life no one knows why just something that’s over it is nothing new a man just gone missed by few isn’t it strange we don’t know it seems so many moons the never-ending dreams but when he … Continue reading an ordinary life

alledaags

Happiness cannot be travelled to, owned, earned, worn or consumed. Happiness is the spiritual experience of living every minute with love, grace and gratitude. (Denis Waitley) to be accused is to lose every time what you can hope to get is your liberty back that is all you can ever hope to get i want … Continue reading alledaags

hardepad

(Stukkies uit my dagboek 2002 ~ 2012) Desember 2002 Ek het hierdie afgelope jaar baie geleer oor die genade en wysheid van God. Ek het geleer van myself. Ek het met my eie oë gesien hoe Hy toelaat dat vreeslike goed met my gebeur en dit later omdraai sodat dit tot my voordeel is. Ek … Continue reading hardepad

brokkies

  Brokkies uit my lewe (2012 ~ 2015) 4 Julie 2013 Ja Liza, en het jy lekker vakansie gehad? Ja Isak dankie, hele dag agter die son aangeskuif. Dan was jy seker maar die Sondrywer lag hy, terwyl hy die denkbeeldige stuurwiel draai en sy dreadlocks om sy gesig wip… 27 Mei 2013 Ek vra … Continue reading brokkies

simplify

“Solitude matters, and for some people it is the air that they breathe.” – Susan Cain 24 Februarie 2016 ek het vandag ma se mooi hangertjie om my nek gesit en aan ma gedink partymaal as ek met die real issues deal van mense wat deur my lewe loop val my hart oop ~ onwillekeurig … Continue reading simplify

pathfinder

  The journey through mortality will take you all over the place. You’ll go through career phases, successes, and disappointments. You’ll love and hate, rage and plead, suffer and enjoy. It’s a long trip, and the terrain is spectacularly varied. The one thing that will never change is that always, in every single moment, your … Continue reading pathfinder

die eulogy

eu·lo·gy a speech or piece of writing that praises someone or something highly, typically someone who has just died Mense sê die mooiste goed wanneer dit te laat is. Hoe sal ek weet hoe julle regtig oor my voel as julle dit sê oor bosse blomme en ‘n swygende graf. Sê my liewer nou sodat … Continue reading die eulogy

onder engele

on rest… Come to Me Get away with Me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me – watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with Me … Continue reading onder engele

journeys

Becoming our authentic selves, and knowing what that looks like, is a journey~ the longest we will ever take. 1 Augustus 2011 Vandag wil ek skryf oor journeys. En hoe ek die afgelope maande nog duideliker besef het wat ek nié wil doen nie. Dit is clarity. Ek wil nie my hoop op positiewe mense … Continue reading journeys

eenkant

‘n dagboek inskrywing 15 June 2006 vandag is ‘n eenkant~dag woorde boelie mekaar op my tong om stilte op te soek is vir my ‘n lafenis.  ‘n recharge. Solitude and Silence… It is in deep solitude that I find the gentleness with which I can truly love my brothers. The more solitary I am the … Continue reading eenkant

seisoene

5 augustus 2015 vandag is weer een van daái dae gedagtes draai wyd rafel om die rante en wikkel hulle self leeg als terwyl ek wonder of ek die skottelgoed wil was, of nié dis hoe dit is met seisoene as jy weer kyk is jy binne-in ‘n droogte en net voordat jy jouself toegrawe … Continue reading seisoene

inspraak

Daar is insidente in mens se lewe wat jou onherroeplik verander. Ek het hardop met die Here begin praat iewers in 1999, Sy stem het my deur die donkerste van donker tye getrek. Here, Dankie dat u my ten spyte van alles nie vergeet het nie. As ek dan alles moet verloor om weer (of … Continue reading inspraak

weerskante

‘n joernaal inskrywing 18 April 2000 Sy stop terwyl ek wag om te betaal. Haar kar is effens verweerd, hy spring uit en hardloop na die agterkant van die kar. Sy sesjarige vingertjies begin die tou loswoel, sy ma klim uit…kaalvoet… Sy help hom om sy fiets uit die kattebak te haal en kyk hom … Continue reading weerskante

vrede

‘n memory 7 September 2010 Tydens worship kry ek goud, burned amber en new season. Iemand sing saam met my.  Halleluja harmoniseer en dit tref my diep.  My hart sing saam sonder dat daar ‘n noot uit my mond kom. Ek praat met die Here en sê vir Hom dat my hart sing vir Hom. … Continue reading vrede

kronkelpad

Ek het altyd gedink dis moeilik om die lewe vas te hou… om jouself en jou goed veilig te hou. Dit is nie waar nie. Die moeilike dae is die oop-hand-dae… die vandag-laat-ek-alles-gaan-dae Let go… Klein woordjies met groot betekenis. Ek kyk nie meer om nie… behalwe as ek wil lag, of huil oor hoe … Continue reading kronkelpad

terloops…

Don’t ever save anything for a special occasion being alive ís the special occasion Onderstebo. Dis hoe jy my na die lewe laat kyk. Uit ‘n ander hoek. Jy is die tweede kind, ek het gedink ek weet alles. Jy is my verrassing, my joy wat ek laag vir laag kan skil. Agter my en … Continue reading terloops…

tweestryd

Ek wou diep gaan grawe Mooi woorde oopkrap My klip-lippe inspan Om lofprysings te sing. Maar voor ek my kon kry Slaan alles toe soos ‘n boek. Ek sit myself laaste op die lys, Seker omdat ek self ‘n ma is En weerloos oop voor al my eie foute staan. (12 April 2015) As dit … Continue reading tweestryd

woorde

mens moenie so ontevrede wees met jou seisoen nie as jy weer kyk is als verby en dan is jy werklik gelukkig, as jy ná die tyd kan sê dit is goed ek moes iets leer 10 November 2014 Ek kan nie sê dat ek ma ooit verstaan het nie, en tussen ons lê dae, … Continue reading woorde