eenkant

‘n dagboek inskrywing 15 June 2006 vandag is ‘n eenkant~dag woorde boelie mekaar op my tong om stilte op te soek is vir my ‘n lafenis.  ‘n recharge. Solitude and Silence… It is in deep solitude that I find the gentleness with which I can truly love my brothers. The more solitary I am the … Continue reading eenkant

seisoene

5 augustus 2015 vandag is weer een van daái dae gedagtes draai wyd rafel om die rante en wikkel hulle self leeg als terwyl ek wonder of ek die skottelgoed wil was, of nié dis hoe dit is met seisoene as jy weer kyk is jy binne-in ‘n droogte en net voordat jy jouself toegrawe … Continue reading seisoene

inspraak

Daar is insidente in mens se lewe wat jou onherroeplik verander. Ek het hardop met die Here begin praat iewers in 1999, Sy stem het my deur die donkerste van donker tye getrek. Here, Dankie dat u my ten spyte van alles nie vergeet het nie. As ek dan alles moet verloor om weer (of … Continue reading inspraak

weerskante

‘n joernaal inskrywing 18 April 2000 Sy stop terwyl ek wag om te betaal. Haar kar is effens verweerd, hy spring uit en hardloop na die agterkant van die kar. Sy sesjarige vingertjies begin die tou loswoel, sy ma klim uit…kaalvoet… Sy help hom om sy fiets uit die kattebak te haal en kyk hom … Continue reading weerskante

vrede

‘n memory 7 September 2010 Tydens worship kry ek goud, burned amber en new season. Iemand sing saam met my.  Halleluja harmoniseer en dit tref my diep.  My hart sing saam sonder dat daar ‘n noot uit my mond kom. Ek praat met die Here en sê vir Hom dat my hart sing vir Hom. … Continue reading vrede