incense and offerings

19 Maart 2018 Ons gaan vandag na die Great Buddha Monastery toe. Met ons aankoms kan ons die chanting hoor. Random beauty… Gerhard sê hy dink skielik aan Daniël en sy drie vriende. Ons praat oor geloof, toewyding en eindig by ons Almagtige God. Ek was vandag hier. Ek het op die trappies gesit en … Continue reading incense and offerings

ancient gates

18 Maart 2018

Sondag uitstappie en dis die eerste keer wat ons al drie saam is.

Vandag gaan ons kyk vir ‘n Camino rugsak vir my en Gerhard se verjaarsdag geskenk.

20180318_184806

Die strate lewe en ons begin by argeologiese opgrawings.

Dis eers as ek die datums lees dat dit behoorlik by my insink hoe oud hierdie samelewing is.

Panyu County

Built during the Han period (917~971) and replaced by the Song dynasty (1279 ~ 1368).

20180318_184152
The original site is preserved and covered by glass panels.
20180318_184127
Site of a City Gate Dating Back to the Seventh Century.
20180318_184059
History tells it’s own story in this modern environment.

 

Libai Lane

[Beijing Road Cultural Tourism Zone]

20180318_184244
Beauty all Around
20180318_184217
Happy Trees
20180318_184343
The amount of people moving all around us on an ordinary Sunday afternoon
20180318_184449
Happy Trees and Happy People
20180318_184519
Moments in Time
20180318_184643
Three Women in Conversation.

Ek geniet dit om met die winkeleienaars te barter. Met Whitney en Gerhard se hulp is daar genoeg Chinese woorde om alles verstaanbaar te maak.

Vandag is ‘n dag vir shopping en ek loop daar weg met my nuwe rugsak en nog ‘n paar items.

Mama is happy!

7 km op die fitbit.

20180318_185039 Continue reading “ancient gates”