nerf af

ek onthou eendag lank gelede toe ek my eie gastehuis bedryf het was die kamers vol en ek was alleen op die werf in my haas het my voet aan die plaveisel vasgehaak en toe ek neerslaan nerf af het ek net so bly lê toe ek opkyk toe sien ek die mooi tuin en … Continue reading nerf af

dis ‘n proses

Ek weet nie hoe om die woorde te vind om hierdie blog te skryf nie. Ek het oor baie jare geleer om stresvolle situasies te hanteer. In my ingewande lê daar nie meer ‘n maagseer nie, daar lê ‘n boek; en tussen die blaaie lê die stories van my lewe. Toe ons in Desember 2018 … Continue reading dis ‘n proses