nerf af

ek onthou eendag lank gelede toe ek my eie gastehuis bedryf het was die kamers vol en ek was alleen op die werf in my haas het my voet aan die plaveisel vasgehaak en toe ek neerslaan nerf af het ek net so bly lê toe ek opkyk toe sien ek die mooi tuin en … Continue reading nerf af

die engel

haai jy daar, sê sy vir myhoe gaan dit vandag met jou?dis eers toe ek opkyk dat ek sien dis ‘n engelek loop tot teenaan haar harten praat en praat en praattoemaar, sê syek voel ook soms maar soek het juis gister gewonder wat die sin van die lewe ismeer spesifiek my lewe, maar noudat … Continue reading die engel

dis ‘n proses

Ek weet nie hoe om die woorde te vind om hierdie blog te skryf nie. Ek het oor baie jare geleer om stresvolle situasies te hanteer. In my ingewande lê daar nie meer ‘n maagseer nie, daar lê ‘n boek; en tussen die blaaie lê die stories van my lewe. Toe ons in Desember 2018 … Continue reading dis ‘n proses

tuimeltrein

as ‘n mens ‘n storie wil skryfmoet jy weet wat jy doendaar is immers ‘n begin’n middelen ‘n eindeal wat ek nou voel is blind 19 januarie 2019God says you should stop being anxiousHe has been with you since the beginningHe is with you nowYou should surrender completelyand go into a posture of restthere is … Continue reading tuimeltrein