blydskap

  ek weet nie hoe gratitude gebore word nie dalk is dit omdat jy jou hande oopmaak in hulle leegheid dat jou hart skalks uit desperaatheid die horison begin fynkam tot jy iets soos ‘n spikkel sien aankom dan vou jou hart oop om te ontvang dít wat die lewe jou onvoorwaardelik bied van daardie … Continue reading blydskap

versplinterde drome

9 Mei 2016 Dit maak nie saak presies hoé dit gebeur nie.  Partykeer sien ek rou trane, soms ‘n deurbraak, soms (as ek regtig gelukkig is) sien ek joy!  Iemand wat die pynlike pad geloop het en ten spyte van alles, ten spyte van verlies, kon oorleef. God se genade naak, eerlik en moeisaam ervaar. … Continue reading versplinterde drome